Ride Calendar

July 2018
S M T W T F S
01 02 06 07
08 09 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
 
FAURESMITH 200 at Fauresmith Show Grounds,
Start:2018-07-03,
End: 2018-07-05,
Close:2018-06-11

FAURESMITH 200 at Fauresmith Show Grounds,
Start:2018-07-03,
End: 2018-07-05,
Close:2018-06-11

FAURESMITH 200 at Fauresmith Show Grounds,
Start:2018-07-03,
End: 2018-07-05,
Close:2018-06-11


RSA PERMITS

CLICK HERE :  for animal improvement permit

CLICK HERE :  vet permit

NAMIBIAN PERMITS

Kindly contact  Alice Krentz   ONLY via the following methods

1.  WHATSAPP  +264 81 303 5153

2.  EMAIL : alicekrenz@gmail.com

 

1. Franzi sal tyd bevestig en dit sal op die program wees vir die statevet checks

2. Staatsveearts het die volgende nodig van elke SA/Botswana perd

2.1 (Apart in n file sakkie)Die ingevulde (deur staatsveearts) NAm invoer permit met die dourine + CEM toetse

2.2 (Apart in n file sakkie) Die blank SA/Botswana permit, afskrif van die ID en inentings bl, NS50, die dourine + CEM toetse.

 

NB! Moenie die export authorization inhandig nie, dit kan dalk net wegraak en dan is daar n probleem op die grens.

1 stel Dourine en CEM uitslae gaan ingegee word saam met die Nam permit, so sit n afskrif by die SA/Botswana permit.

 

 

Dan net iets rondom die treatment kliniek wat jul ook op die uitnodiging kan sit:

Dit is n streng kontant kliniek en daar sal n kaart mashien wees.

Pre en post ride drips moet asb by my geboek word.


--

Dr Jolandie van der Westhuizen

Tel +264813173376

P.O. Box 1370

Gobabis